iSonic-sonkraglaaier vir jou selfoon
krisis! Jy moet 'n belagrike SMS stuur, maar jou foon se battery is al weer pap en jy is nie naby ;n kragpunt nie. Moenie bekommerd wees nie - met iSonic se sonkraglaaier kan jy in 'n japtrap jou foon herlaai. En jy gebruik boonop omgewingsvriendelike sonkrag
R320.00
email marnih11@gmail.com
