Wednesday, June 23, 2010

Sun Jar-lamp

Die Sun Jar is soos sonlig in 'n konfytbottel! Bedags  laat jy die bottel in direkte sonlig staan. binne-in is sonselle wat gebruik word om elektriesiteit op te wek. Saans word 'n lig binne die Sun Jar outomaties aangeskakel en siedaar! - Dit lyk of jy 'n konfytbottel vol sonlig het! Dit kan ure lank gloei as dit die heeldag lank gelaai het. Sun jars is in geel, pink en blou te koop vir R380.00. Email ons as jy belangstel na marnih11@gmail.com